Weskus Kos

Ina sê:

Ek stem heelhartig saam met die filosofie van die beroemde Italiaanse kosskrywer, Pellgrino Artussi, wat sê: “Die goud van Italiaanse kookuns rus in die hande van ons moeders en grootmoeders.” Dieselfde kan van die vissersvroue aan die Kaapse Weskus gesê word.Hulle is voorwaar ń uitsonderlike geslag opregte koskenners! Weskuskos omsluit ń belangrike aspek van Suid-Afrikaanse tradisionele kookkuns. My rol was om te verseker dat ń hoë professionele standard gehandhaaf word en om te help met die kies en toets van resepte. Die evaring was uiters bevredigend en goed vir die siel. Hierdie boek bevat eenvoudige geregte – maar wanneer dit met sorg voorberei word is die kos waarlik besonders. Die boek bied heerlike seekos geregte, braai treffers en ook vleisgeregte. Die sop en viskookie resepte herinner aan fynproewer geregte uit die verlede

Price includes free shipping within South Africa.

R270.00

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Weskus Kos”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Do NOT follow this link or you will be banned from the site!